Modulekode | PTO 111 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Grondslae van politiek ’n Inleiding tot die bestudering van die georganiseerde politieke samelewing op nasionale en internasionale vlak met spesifieke verwysing na politieke konsepte, benaderings en metodes. Die klem val op die staat en regeerkunde as ontledingsraamwerke. Dit sluit die ontwikkeling en vergelyking van verwante politieke entiteite, prosesse en regime-tipes van ’n demokratiese en niedemokratiese aard in, inaggenome die belangrikste veranderinge wat deur globalisering veroorsaak word. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BAdmin Internasionale Verhoudings
BAdmin Openbare Bestuur BA Geesteswetenskappe BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BA Visuele Studies BPolSci Internasionale Studies BPolSci Politieke Studies BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies BSocSci Opsie: Filosofie, Politiek en Ekonomie BIS Inligtingkunde |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Regsgeleerdheid |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App